SKOOL: Laerskool Tygerpoort o.11-sagtebalspan is tops

Tygies het onlangs net weer gewys dat hul sagtebal absoluut tops is. Hul o.11-span is as Ligawenners, Tshwane Kampioenskapwenners, SASI-Reekswenners en Gauteng-wenners gekroon.

Tygies het onlangs net weer gewys dat hul sagtebal absoluut tops is. Hul o.11-span is as Ligawenners, Tshwane Kampioenskapwenners, SASI-Reekswenners en Gauteng-wenners gekroon.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version