GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Tygerpoort is Groot FM skool met die beste gees

Tygies het behoorlik saamgestaan en ’n see van rooi gees het oor die hele skool terrein geheers.

Vrydag 28 September het Laerskool Tygerpoort hierdie jaar vir die eerste keer deelgeneem aan “Skool met die Beste Gees” wat deur Groot FM aangebied is.

Tygies het behoorlik saamgestaan en ’n see van rooi gees het oor die hele skool terrein geheers.

Dit was voorwaar ’n dag wat elke Tygies sal onthou en koester. Ons bloed is rooi, bloedrooi!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button