SKOOL: Montie afrigter gekies as Titan afrigter

Jurie Boshoff is vir die afgelope drie jaar betokke by Hoërskool Montana se krieket. Hy is baie passievol oor die sport en sy harde werk was beloon.

Jurie Boshoff, afrigter van Hoërskool Montana se o.15A-krieketspan, is aangewys as die afrigter van die o.15B Titans krieketspan.

Boshoff is vir die afgelope drie jaar betokke by Hoërskool Montana se krieket. Hy is baie passievol oor die sport en sy harde werk was beloon.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version