SKOOL: Laerskool Wierdapark se skaakspan verwerf Tshwane-kleure

Hulle gaan Tshwane by die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe verteenwoordig in hul verskeie ouderdomsgroepe tydens Desember 2018 in Johannesburg.

Veertien lede van Laerskool Wierdapark se skaakspan het laas kwartaal Tshwane-kleure verwerf.

Hulle gaan Tshwane by die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe verteenwoordig in hul verskeie ouderdomsgroepe tydens Desember 2018 in Johannesburg.

Wieries hou styf duime vas vir julle!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version