SKOOL: Laerskool Wierdapark leerling blink uit by showjumping

Tydens haar deelname aan die Cornerstone Internasionale Classique 2018 is sy aangewys as die Victor Ludorum Kampioen in 60cm.

Marli van Staden is een van Laerskool Wierdapark se uitblinkers wanneer dit kom met showjumping.

Tydens haar deelname aan die Cornerstone Internasionale Classique 2018 is sy aangewys as die Victor Ludorum Kampioen in 60cm.

Dit is omdat sy twee 1e plekke behaal het vir haar 60cm in Welcome Stakes en Championships, ’n tweede plek vir Competition en as reserwe gekies vir 50cm. In die geheel het sy in die Top 4 op geëindig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version