GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Wierdapark redenaars praat ’n storm los
Hul redenaarsspanne behaal twee eerste plekke en ’n tweede plek.
Laerskool Wierdapark se redenaars praat ’n storm los by Oppie Tong Af Nasionale Finaal tyden 15 en 16 Oktober te Midstream Ridge.
Hul redenaarsspanne behaal twee eerste plekke en ’n tweede plek.
Jayden Berry en Zoë Arndt word as die land se bestes aangewys by hierdie kompetisie.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.