GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Hoërskool Waterkloof Robotika presteer weereens

Hulle dring ook deur na die Nasionale Kampioenskappe wat 30 November en 1 Desember plaasvind.

Een van Hoërskool Waterkloof se Robotika-spanne het die afgelope naweek aan die First Lego League-kompetisie by Sci-bono Discovery Centre in Johannesburg deelgeneem.

Die Unidentified Walking Objects, wat bestaan uit Monja Fourie, Ian Greyling, Mia Moolman, Sean Proudfoot, Jacques Herselman en Pierre Ferreira, het die algehele eerste plek behaal en wen die Champions Award.

Hulle dring ook deur na die Nasionale Kampioenskappe wat 30 November en 1 Desember plaasvind.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button