GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: JM Maritz driemailge SA-kampioen

Die Vories is trots op hierdie voorhardloper.

Laerskool Voorpos se driemalige kampioen JM Maritz wen die Suid-Afrikaanse Skole-atletiek 1 200 meter (3.47s) in die Paarl in Maart vanjaar, die SA-klublandloopkampioenskap (7.13s) in Port Elizabeth in September en SA Skolelandloopkampioenskap (7.10s) in Bloemfontein, ook in September.

Die Vories is trots op hierdie voorhardloper.

JM Maritz. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button