SKOOL: Wierdapark-stoeiers neem deel aan Stoeikampioenskappe

Daar was ’n totaal van 546 inskrywings en die Laerskool Wierdapark stoeiers het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe het op 5 & 6 Oktober 2018 in Wynberg, Kaapstad plaasgevind.

Daar was ’n totaal van 546 inskrywings en die Laerskool Wierdapark stoeiers het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Hierdie Wieries het nege medaljes teruggebring: vyf goud, twee silwer en twee brons.

Baie geluk ons ysters!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version