SKOOL: Vars nuwe jeugspeurverhaal

Die speurverhaal, Speurder Swart Skaduwee (SSS) Onderwysers en Geheime, gaan oor Bertus Viljee wat sy onderwyser se verdwyning ondersoek.

’n Speurder in ons midde – en ’n skrywer!

Dit het ons ervaar met die boekbekendstelling van Theo Zeevaart, wat Vrydag by Centurion Christelike Laerskool plaasgevind het.

Die speurverhaal, Speurder Swart Skaduwee (SSS) Onderwysers en Geheime, gaan oor Bertus Viljee wat sy onderwyser se verdwyning ondersoek.

Dit is uiters geskik vir die jong leser en voer hulle mee in die speurverhaal met ’n verrassende einde.

Theo is ’n graad 6-leerling en is reeds besig met sy tweede speurverhaal in die SSS-reeks.

Vir enige navrae kontak 081-476-5585.

Theo Zeevaart

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version