SKOOL: Wierie presteer by Maple Ridge Youth Festival

Hy was ook aangekondig as die Victor Ludorum wenner.

Een van Laerskool Wierdapark se perdry Wieries, Anro Bosman in graad 3 en sy perd, Silverado het in September deelgeneem aan die Maple Ridge Youth Festival vir perdry.

Bosman het twee eerste plekke en een tweede plek behaal in 70cm showjumping.

Hy was ook aangekondig as die Victor Ludorum wenner.

Baie geluk Anro, ons is super trots op jou prestasies.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version