SKOOL: Maragon Olympus se Ninja-Spioen!

Hy het ook na die Radikale Redenaars Nasionale Finaal deurgedring met sy toespraak oor waterbesparing.

Al is klein Josef du Plessis nou eers in graad 1, is hy glad nie op sy mond geval nie!

Hy is onlangs by die Centurion Kunstefees as algehele wenner in poësie vir graad 1 en 2 seuns aangewys.

Hy het ook na die Radikale Redenaars Nasionale Finaal deurgedring met sy toespraak oor waterbesparing.

“Bad eenmaal per week, eet kitskos en trek jou klere uit as jy weet dit gaan vuil word.” So reken Josef met sy sterk verbeelding.

Hy wil graag eendag as hy groot is ’n ninja-spioen word.

Josef du Plessis

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version