SKOOL: Drie Monties gekies vir Engeland toernooi

Die o.15’s het gedurende die Julie-vakansie aan die Mossieweek by Hoërskool Ben Vorster deelgeneem en dit is waar hulle spel en talent keurders beïndruk het.

Baie geluk aan drie o.15-seuns Charldon Matthee, Machiel Berning en Wilro Lundall wie gekies is vir ’n krieketspan wat volgende jaar gedurende Junie in Engeland aan ’n toernooi gaan deelneem.

Die o.15’s het gedurende die Julie-vakansie aan die Mossieweek by Hoërskool Ben Vorster deelgeneem en dit is waar hulle spel en talent keurders beïndruk het.

Baie geluk met die prestasie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version