SKOOL: Tygies vier hul kultuur

Die Voortrekkerkommando het ’n vlagvertoning tydens die saalperiode gelewer en ’n dag is bepaal vir elke graad om klere te dra wat ’n sekere land verteenwoordig.

Tygies het die afgelope week hul kultuur gevier in ’n week wat daarvoor opsygesit is. Kunswerke van leerders is in die voorportaal uitgestal. Die

Die Voortrekkerkommando het ’n vlagvertoning tydens die saalperiode gelewer en ’n dag is bepaal vir elke graad om klere te dra wat ’n sekere land verteenwoordig.

Graad 4 onderwysers het saam met hul graad Chinees aangetrek vlnr: Alta en Liezl Ferreira
Natuurlik het die Royal Family ook kom kuier. Graad 7 onderwysers vlnr: Adelia Coetzee, Chené Venter, Bianca Fourie en Jacques du Plessis
Graad 6 het die Franse verteenwoordig. VLNR: Shironica Engelbrecht, Janique Gouws, en Nilata van der Westhuizen

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version