SKOOL: Menlo-leerder wen FAK AFrikaanse Ekspo

Karmen is ook die redakteur van die skool se tydskrif, Die Eggo, waar sy haar skryftalent na hartelus kan uitleef.

Karmen Wiid is verlede week aangewys as die FAK Afrikaanse Ekspo se algehele wenner.

Sy het in die Poësie-afdeling ingeskryf en haar gedig het die beoordelaars verras.

Die FAK Afrikaans Ekspo is oop vir inskrywings van regoor Suid-Afrika en selfs buite die land se grense.

Om as algehele wenner aangewys te word is ’n uitsonderlike prestasie.

Karmen is ook die redakteur van die skool se tydskrif, Die Eggo, waar sy haar skryftalent na hartelus kan uitleef.

Nog ’n Menlo-leerder, Johnny Lochner is aangewys as afdelingswenner in die hoërskole opstel-afdeling.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version