SKOOL: KykNET se Uitblinkers

Dié projek word gedryf deur akteur en sanger, Izak Davel.

Speeltoneel in samewerking met KykNET se Uitblinkers is ’n nuwe geleentheid-gedrewe dramaprojek.

Daar het ongeveer 500 leerders oudisies afgelê om gekies te word. In die proses is die verkose leerders die geleentheid van ’n leeftyd gebied.

Maragon Olympus leerling, Tylo Boshoff-Serenata die oudisie geslaag het.

Die projek behels die opleiding van televisie-drama.

Daar is 10 maande om gereed te maak vir ’n episode opname van Uitblinkers wat uitgesaai word op kykNET se kanaal 146 op DSTV.

Dié projek word gedryf deur akteur en sanger, Izak Davel.

Dit is beslis ’n prestasie wat erkenning verdien.

Die keuringsproses was streng en slegs leerders met genoeg potensiaal is die geleentheid gebied.

Tylo Boshoff-Serenata, who is grade 3 at Maragon Olympus, had the opportunity to audition for a role on “Uitblinkers Speeltoneel.”

She did so well that she was chosen to participate in this 10-month project.

Speeltoneel will be recorded to air on Uitblinkers on Kyknet NOU, an exclusive episode that will be at the end of season 3 of Uitblinkers. Tylo and other students will receive training from July 2018 to April 2019 by Izak Davel. Indeed a huge honor for young Tylo.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version