GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: LS Stephanus Roos se Robotka sentrum grootste in Pretoria

Die Robotika Klub is ook oop vir kinders van ander skole.

Laerskool Stephanus Roos het die grootste Robotika Sentrum in Pretoria waar kinders in die middae Robotika doen as ’n buitemuurse aktiwiteit.

Hierdie sentrum het in 2011 ’n span gestuur wat Suid-Afrika verteenwoordig het in Abu Dhabi by die Wêreld Robotika Olimpiade en weer in 2015 waar hulle tweede gekom het. In 2016 het hul weer ’n span gestuur na Indië.

Hierdie jaar neem daar drie spanne deel aan die nasionale kompetisie wat op Saterdag 29 September by TUT plaasvind.

Die Robotika Klub is ook oop vir kinders van ander skole.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button