GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Monties vaar uitstekend by Kunswedstryd

Die Afrikaanse Kunvereniging van Pretoria se prysuitdeling het op 16 September plaasgevind en Monties het soos gewoonlik gekook.

Die Afrikaanse Kunvereniging van Pretoria se prysuitdeling het op 16 September plaasgevind en Monties het soos gewoonlik gekook.

Bernard van Zyl en Elrize Roberts het elkeen 10 of meer medaljes gekry en ’n erebalkie.

Nanique Day was die beste hoërskoolleerder in sang met begeleiding.

Alexa Kriel was die beste senior dogter vokaal met begeleiding.

Hoërskool Montana het die beste prestasie gekry in die Ligte musiek-afdeling

Elrize Robert het ’n trofee ontvang vir die beste gedramatiseerde prosawerk.

Roberts was ook die beste prestasie in poësie en beste prestasie in voordrag gr.11-12.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button