SKOOL: ATKV Redenaars laat tonge klap

Albei hierdie dogters wen ook die toekenning vir beste taalgebruik.

Tydens die landswye ATKV Redenaarsfinaal het drie van Hoërskool Zwartkop leerders, Carla Hugo, Emma van der Walt en Almé Hugo die geleentheid gekry om Buffelspoort aan die brand te praat.

Twee van hierdie leerders het uitsonderlik presteer – Carla Hugo (gr.8) stof al die top graad 8- en 9-redenaars in die land uit en tree as algehele wenner uit die stryd.

Emma van der Walt (gr.11) behaal ’n tweede plek tussen al die beste graad 10- tot 12-redenaars in die land.

Albei hierdie dogters wen ook die toekenning vir beste taalgebruik.

Baie geluk met hierdie pragtige prestasies.

Vlnr: Carla Hugo, Emma van der Walt en Almé Hugo

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version