GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Ls Wierdapark tweede by skaakkampioenskappe

Hulle kwalifiseer om deur te dring na die SA’s.

Die eerste span behaal ’n tweede plek by die Gauteng Skole Skaakkampioenskappe wat 24 Augustus plaasgevind het.

Hulle kwalifiseer om deur te dring na die SA’s.

Op 31 Aug, 1 en 2 September 2018 het die Etienne Lewis Kampioenskappe plaasgevind.

Helen Rautenbach behaal ’n eerste plek in die o.10-meisies-afdeling.

Ruan Visser behaal ’n tweede plek in die o.12-seuns-afdeling en Thiana Prinsloo behaal ’n gesamentlike derde plek in die o.14-meisies-afdeling.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button