GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Garsie Blitz Bere

Garsie Blitz Bere presteer verseker op nasionale vlak.

Die volgende seuns van Hoërskool Garsfontein het die Blou Bulle o.17 se sewes-span gehaal: Rowan Cloete, AJ Johnson, Hardus Rothmann, Geraldo Flusk en Jurich Claasens. Diego Appollis het die SA o.18 sewes-span gehaal vir die Junior Olimpiese Spele wat in Buenos Aires van 7-14 Oktober gaan plaasvind.

Garsie Blitz Bere presteer verseker op nasionale vlak.

Rowan Cloete, AJ Johnson, Hardus Rothmann, Bertus Sadie en Jurich Claasens is die volgende seuns ook gekies vir die SARU se Elite Under-17 Training Squad.

Diego Appollis
VLNR op die foto: Rowan Cloete, AJ Johnson,, Hardus Rothmann, Bertus Sadie en Jurich Claasens

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button