’n Graad 6-leerling van Laerskool Boerefort Erwin Weber ontvang ’n blou belt.
Enrico La’Vita in graad 5, word aangewys as die Grand champ in xma weapon.
Hy verower vier goud, twee silver en 1 bronsmedalje in Martial Arts.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.