SKOOL: Laerskool Wierdapark is die Revue SA wenners

Met hulle tema ‘Meant to fly’ beeld hulle die bekende storie van Peter Pan uit.

Die junior revue van Laerskool Wierdapark het weer hoog gevlieg die afgelope naweek by die South African Revue Competition, waar hulle goud verower het vir die junior afdeling.

Met hulle tema ‘Meant to fly’ beeld hulle die bekende storie van Peter Pan uit. Wie het nou ooit gedink dat mens rêrig kan vlieg as mens net glo en jonk bly.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version