SKOOL: Wilgers bergfietsry

Die baan was volgens ander spanbestuurders baie moeilik en baie tegnies.

Vier fietshelde het die Wilgers met trots verteenwoordigby die Spurreeks vir bergfietse by Eduplex vroeër die maand. Hulle nie net met hul vertonings uitgeblink nie, maar ook met hulle goeie gedrag.

Die baan was volgens ander spanbestuurders baie moeilik en baie tegnies. Hulle uitslae is soos volg:

– Lafras Moolman (– junior mans): 30e uit 119 deelnemers, 5 rondes – 1:01:08;

– Dijan Nelson (– subjunior seuns): 69e uit 134 deelnemers, 3 rondes – 46:58;

– Philip Retief (– subjunior seuns): 93e uit 134 deelnemers, 2 rondes;

– Sean Butters (– subjunior seuns): 94e uit 134 deelnemers, 2 rondes.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version