GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Onderwyser toer na Zambië vir Bloue Bulle 7’s span

Dié toernooi vind plaas tussen 1-2 September in Lusaka, Zambië.

Jacques le Roux, ’n onderwyser by Hoërskool Eldoraigne, is gekies om vir die Blou Bulle Sewesspan aan die Zambië Internasionale Sewes Toernooi deel te neem.

Dié toernooi vind plaas tussen 1-2 September in Lusaka, Zambië.

Jacques is ’n lid van die QBR span en het ook onlangs vir die Loftus 200 span uitgedraf teen die Valke op Loftus. Hy het ook vroeër vanjaar na Uganda getoer as deel van die Super Barbarians span.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button