SKOOL: HTS John Vorster se redenaars presteer by die Radikale Redenaarsfees

Hulle het ook al hierdie jaar deelgeneem aan die Moot-redenaars-, Kansvatter redenaars- asook die Op-die-tong-af redenaarskompetisie, waarydens hulle ook uitstekend presteer het.

HTS John Vorster se redenaars het weereens puik gevaar weer tydens vanjaar se Radikale redenaarsfees.

Al drie hierdie leerders is gesoute redenaars wat dwarsdeur die jaar deelneem aan ’n verskeidenheid van redenaarskompetisies regoor Pretoria.

Hulle het ook al hierdie jaar deelgeneem aan die Moot-redenaars-, Kansvatter redenaars- asook die Op-die-tong-af redenaarskompetisie, waarydens hulle ook uitstekend presteer het.

Lanè Smit (Afrikaans Huistaal A en Engels Eerste addisionele taal A-)

Pieter Meyer (Engels Eerste addisionele taal A- Afrikaans Huistaal A)

Christo Verryne (English experimental A)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version