SKOOL: Tygieland hou ouma en oupa dag

Dit was voorwaar ’n oggend wat deur elke Tygie en Oupa en Ouma onthou gaan word.

Leerders van Tygieland was Vrydag 17 Augustus weer opgewonde om hul oupas en oumas van heinde en verre by hul skool te ontvang en te bederf.

Tygieland se koor het ’n liedjie gesing en al die leerders het saam ’n gediggie vir oupa en ouma opgesê.

Francois en Elizabeth Fourie het die gaste vermaak en daarna is al die oupas en oumas bederf met heerlike sop en broodjies.

Dit was voorwaar ’n oggend wat deur elke Tygie en Oupa en Ouma onthou gaan word.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version