SKOOL: Monties neem deel aan Magalies kinderkoor

Dié kinderkoor het drie goue toekennings ontvang.

Phillip van Wyk, Anneke van der Walt, Simoné Jones en Zoëy Briel is lede van die Magaliesberg kinderkoor, wat gedurende die Julie-vakansie aan die Tshwane World Choir Olympics deelgeneem het.

Dié kinderkoor het drie goue toekennings gekry in die volgende kategorieë:

* C2 Childrens Choir – gold – 83.13

* C16 Musica Sacra – gold – 81.13

* 027 Scenic Folklore – Gold level 3 – 22.70

Die koor het in ’n volwasse kategorie deelgeneem en ’n tweede plek behaal. Dit was ’n belewenis wat hulle vir altyd sal onthou.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version