GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: JV’s kook in Bergfiets-liga

Hierdie leerders het in hul onderskeie ouderdomsgroepe in die top 10 groep geëindig.

HTS John Vorster se bergfietsspan JV MTB vaar weer puik tydens hul tweede ligawedren in die Spur High School MTB league, wat op 11 Augustus 2018 by Eduplex aangebied was.

JV MTB se topryers van die wedren is Frank Munkelt, Theunis Botha, Edrich Scholtz en Kevin Scholtz.

Hierdie leerders het in hul onderskeie ouderdomsgroepe in die top 10 groep geëindig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button