GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SCHOOL: H/s Eldoraigne se Pretoria FM skoleprojek kompetisie

As deel van die projek bring leerlinge plastiek-afvalprodukte skool toe wat herwin word.

Hoërskool Eldoraigne is trotse deelnemers van PretoriaFM se OmGEEwing Skoleprojek kompetisie waaraan ses skole deelneem.

PretoriaFM het onlangs hul lewendige uitsending vanaf die skool gedoen en met ons hoofleiers gesels oor die impak van plastiek op die natuur en hoe HS Eldoraigne ’n verskil maak.

As deel van die projek bring leerlinge plastiek-afvalprodukte skool toe wat herwin word deur die Owl Rescue Centre, wat dan die plastiek gebruik om uilhuisies te bou.

Ons is dankbaar om deel te wees van hierdie projek en Eldoraigne se leuse is #PlasticMustFall.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button