GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Nuwe leiers vat die Menlo-leisels oor!

Die dagbestuur bestaan hierdie termyn uit ses seuns en ses meisies.

Die Hoërskool Menlopark het vanjaar se matriekleiers in ’n stylvolle seremonie simbolies gegroet en hul opvolgers vir volgende jaar verwelkom.

Die nuwe matriekraad is vuur en vlam om van hulle termyn die heel beste te maak en staan gereed om die skool en sy mense te dien.

Die dagbestuur bestaan hierdie termyn uit ses seuns en ses meisies.

Albert van der Merwe is aangewys as hoofseun en Izette Hofmeyr is aangewys as hoofleiers.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button