GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Tygerpoort koorfees 2018
Nege kore het deelgeneem.
Laerskool Tygerpoort het onlangs weer ’n suksesvolle koorfees aangebied.
Tydens dié geleentheid het nie minder as nege kore deelgeneem en die gehoor met hul pragtige stemme vermaak nie.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.