GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Garsie netbal onder bestes in SA
Hulle eindig derde by die Gauteng-kampioenskap.
Hoërskool Garsfontein se eerste netbalspan het ’n besondere seisoen beleef.
Hulle eindig derde by die Gauteng-kampioenskap en is onoorwonne in hul groepwedstryde tydens die SA Top Schools-kampioenskap wat by EG Jansen gehou is.
By die SA o.19-kampioenskap die afgelope naweek by Wits eindig hulle as nommer ses.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!