GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Garsie hokkie wen Noordvaal

Dit is die tweede keer dat die skool die prestasie vermag.

Garsfontein se eerste hokkiespan het die skool baie trots gemaak deur die Noordvaalkompetisie onlangs te wen.

Die telling in die finaal was 1-0 teen Ermelo.

Die prestasie is merkwaardig aangesien die span slegs een doel in die hele toernooi afgestaan het.

Dit is die tweede keer dat die skool die prestasie vermag. Die skool het in 2012 ook die trofee gewen.

Die pad na die finaal was as volg:

oorwin Monument 3-0

oorwin Secunda 3-0

oorwin Ermelo 3-0

oorwin PHS 3-0 (kwarteinde)

oorwin AHMP 3-1 (halfeinde)

oorwin Ermelo 1-0 (finaal)

Dogtershokkie Eerstespan: Noordvaal wenners 2018

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button