GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Ovie wen medalje by Afrikaanse Kunsvereniging kunswedstryd

Trots op jou, Megan!

Baie geluk aan Megan Hayes (gr. 8) wat die afgelope Saterdag ’n medaljewenner in al haar afdelings by die Afrikaanse Kunsvereniging kunswedstryd was.

Die afdelings was: Afrikaans poësie, Engels poësie en Redenaars.

Trots op jou, Megan!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button