SKOOL: H/s Overkruin rugbyspanne dring deur na Stadsbeker en Virseker beker

Baie dankie aan elke rugbyspeler wat sy hart uitgespeel het!

Vier spanne speel in Stadsbekerfinaal en drie gaan deur na die Virsekerbeker-toernooi. Hoërskool Overkruin se o.15’s speel gelykop teen Hoërskool John Vorster met 19 punte elk en sodoende deel hulle die Stadsbeker.

Overkruin se 1ste span eindig 1ste met ’n oorwinning teen Hoërskool Tuine 34-21.

Overkuin se o.14 wen John Vorster 36-0 en eindig 3de.

Overkruin se 0.16 verloor 17-10 en eindig 4de.

Baie dankie aan elke rugbyspeler wat sy hart uitgespeel het en aan die afrigters vir hulle opoffering en elke ondersteuner wat saam met ons deur dik en dun gestaan het.

Trotse Ovies!

Hoerskool Overkruin se eerste rugbyspan.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version