SKOOL: Leerlinge deur na Gauteng Distrik-olimpiade

Die volgende ronde vind op 23 Augustus plaas.

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die Gauteng Distrik-olimpiade.

Die volgende ronde vind op 23 Augustus plaas.

Dijan Nelson (Graad 8B).
Zerwick de Lange (Graad 9D).
Susan le Roux (Graad 9D).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version