GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Hoërskool Centurion presteer by die World Choir Games

Elaine van den Bergh, Johann Piek en Marnus Erasmus het hul skool verteenwoordig.

Hoërskool Centurion is trots op die drie leerders wat hul skool in die UPYC (University of Pretoria Youth Choir) tydens die afgelope vakansie verteenwoordig het!

Die leerders is Elaine van den Bergh en Johann Piek (albei in graad 11) en Marnus Erasmus (graad 12).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button