SKOOL: Hoërskool Centurion muurbal

Damian presteer oorsee!

Damian Groenewald het gedurende die vakansie in Europa aan ’n muurbaltoernooi deelgeneem.

Hy het aan die Cologne Cup in Duitsland deelgeneem waar hy sy plaatfinaal gewen het en 9de in die toernooi geëindig het.

Damian het ook algheel 5de in die Dutch Open muurbaltoernooi geëindig nadat hy die no. 1 “seed” gewen het.

Baie geluk, Damian, jy het Hoërskool Centurion en Suid-Afrika op ’n hoë vlak verteenwoordig en baie goed presteer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version