SKOOL: Pierneefkleuterhoekie sluit af met “drive-in”

Elkeen het heerlik in hul pajamas gesit en springmielies eet.

Die Pierneefkleuterhoekie het die kwartaal afgesluit met ’n hoogtepunt.

Die ouers was so opgewonde want elke kleuter moes hul eie motor bring vir die “drive-in”.

Elkeen het heerlik in hul pajamas gesit en springmielies eet terwyl hulle na die fliek kyk. Voorwaar iets om te onthou!

Verskeidenheid helderkleurige motortjies.
Kleuters geniet die fliek.
Elke kleuter het hul eie motortjie gehad.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version