GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Louis Leipoldt netbal wen Diamantliga

Hul dring deur tot die Jubilee-uitspele.

Die o.12A-netbalspan van Laerskool Louis Leipoldt het hierdie seisoen onoorwonne die Diamantliga gewen en dring deur tot die Jubilee-uitspele.

Die afrigter van die o.12A-span is Anine Jordaan.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button