GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Computer Applications Olympiad

eVertien Gr 12-rekenaartoepassingstegnologie (RTT) leerders van Hoërskool Eldoraigne het aan die Computer Applications Olympiad deelgeneem.

Op 8 Mei het veertien Gr 12-rekenaartoepassingstegnologie (RTT) leerders van Hoërskool Eldoraigne aan die Computer Applications Olympiad deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.

Die volgende leerders verwerf:

Goud: Geo Breet (90%), Zané Pretorius (85%) en Hermonique Weber (80%).

Silwer: Dylan Casper, Elizma van Zyl en Natasha Vermeulen.

Brons: Christiaan Falk. Zurika Raubenheimer, Zelri Broodryk, Ruan Vermeulen en Johndré Berry.

Daar het altesaam 4 932 leerders landswyd aan hierdie kompetisie deelgeneem.

Die finale ronde vind in Kaapstad plaas op 26 Junie 2018.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button