SKOOL: Witpoort se wiskundiges

Daar was 52 000 graad 5, 6 en 7 leerders wat landswyd aan die kompetisie deelgeneem het.

Laerskool Witpoort is baie trots op Isak Cloete en Jacques Ferreira wat 24 Mei by Star College op ’n spesiale geleentheid vereer is vir hul besondere prestasies in wiskunde.

Daar was 52 000 graad 5, 6 en 7 leerders wat landswyd aan die kompetisie deelgeneem het.

Die top 100 was aangewys, waartydens Isak Cloete ’n 33e plek en Jacques Ferreira ’n 77e plek behaal het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version