SKOOL: Laerskool Witpoort akrobate vaar goed

Op 1 en 2 Junie het hulle ook aan die internasionale kampioenskap deelgeneem.

Laerskool Witpoort se akrobate het vanjaar weer presteer.

Op 21 April het 10 van Laerskool Witpoort se dogters aan die Klubkampioenskap deelgeneem.

Tussen 8 en 12 Mei het 5 akrobate Zanica Grobler, Yöhke van Niekerk, Marlien Prinsloo, Katinka Becker en Anri van der Vyver Gauteng-Noord kleure verwerf.

Op 1 en 2 Junie het hulle ook aan die internasionale kampioenskap deelgeneem.

Zanica Grobler, Yöhke van Niekerk en Katinka Becker verwerf SA kleure.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version