SKOOL: Laerskool Overkruin kweek jong Blou Bulle

Ons is trots op julle wat ons skool se naam hoog hou!

Die volgende Ovies is tot die Blou Bulle se jeugspanne verkies: Duwane Pieterse, Justin Wesley Damons en Kenan Damons.

Geluk manne, ons is trots op julle wat ons skool se naam hoog hou!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version