SKOOL: Redenaars vat trofee!
Die tonge was behoorlik los vir die redenaars by Laerskool Swartkop wat in die afgelope week as die wenners gekroon is in die RMS-liga vir meduimskole.
Die tonge was behoorlik los vir die redenaars by Laerskool Swartkop wat in die afgelope week as die wenners gekroon is in die RMS-liga vir meduimskole.
Dié span, bestaande uit een leerder uit elke graadgroep het uitgestaan en elke keer onder die top drie geëindig.
Die wenspan: Deoné Freeke Gr 2; Jaydon Mocke; Tristan Middleton Gr 3; Reinhardt Strauss Gr 4; Kayla Pretorius Gr 7; Liza Stolz Gr 6 en Alichia Midlleton Gr 5.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.