GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Wierdapark: Krieket

Wierdapark het met met 80 lopies gewen.

Die o.11A-krieketspan van L/S Wierdapark het die afgelope maand aan die Assupol krieketklubkompetisie deelgeneem en hulle baie goed van hulle taak gekwyt.

Hulle het al drie wedstryde in hulle been gewen en in die finaal teen Future Klofies se o.11’s meegeding om dié gesogte trofee te wen.

Wierdapark het met met 80 lopies gewen.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button