Eldo’s tops in hierdie sportsoorte!

Hoërskool Eldoraigne spog met die volgende spesiale sportsoort prestasies: Eugene Loubscher en Christian Truter (albei gr.9) het ’n eerste plek behaal tydens die Uitsig Aflos Landloopkompetisie. Die volgende lede van die Eldoraigne Trompoppiespan neem deel aan die SA-kampioenskappe tydens die Julie-vakansie in Oudtshoorn: Alison-Jane Lötter (gr.11), Brumilda Arries (gr.12), Carla Nienaber (gr.9), Carli Smith (gr.11), …

Hoërskool Eldoraigne spog met die volgende spesiale sportsoort prestasies:

Eugene Loubscher en Christian Truter (albei gr.9) het ’n eerste plek behaal tydens die Uitsig Aflos Landloopkompetisie.

Die volgende lede van die Eldoraigne Trompoppiespan neem deel aan die SA-kampioenskappe tydens die Julie-vakansie in Oudtshoorn: Alison-Jane Lötter (gr.11), Brumilda Arries (gr.12), Carla Nienaber (gr.9), Carli Smith (gr.11), Chonique Staunton (gr.9), Dezi Roodt (gr.8), Gaby Damas (gr.10), Ilze Bothma (gr.8), Lehaandre Strydom (gr.8), Luchelle Minnie (gr.10), Megan Ferreira (gr.10), Nedenza Weakley (gr.9), Semoné Denhke (gr.11) en Shay-lee Erasmus (gr.11).

Jacques Malan (gr.10) het in Maart 2018 aan die SA Junior Swemkampioenskappe in Durban deelgeneem. Hy kwalifiseer vir die SA Senior Kampioenskappe en verteenwoordig Noord Gauteng by die byeenkoms. Hy kwalifiseer as lid van ’n uitnodigingspan van Gauteng wat in Junie in Italië gaan deelneem.

Eugene Loubscher en Christiaan Truter. 
Jacques Malan.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version