Tydens die Arnold Classic op 18-20 Mei by die Sandton Convention Centre het Laerskool Wierdapark se senior span ’n derde plek behaal uit 12 skole in die skaakspan, wat met groot stukke gespeel word.
Baie geluk Wieries!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.