GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne weereens die Rugbyreuse van Centurion!

Die jaarlikse Classic Clash tussen Hoërskole Eldoraigne en Zwartkop het die afgelope naweek weer plaasgevind.

Die jaarlikse Classic Clash tussen Hoërskole Eldoraigne en Zwartkop het die afgelope naweek weer plaasgevind.

Die Groen Drake het weer as oorwinnaars uit die stryd getree.

Eldoraigne het nooit gelyk of hulle enigsins gaan afstand doen van die trofee nie en het die wedstryd gemaklik met 37-24 gewen.

Met uitstekende spel van Dominic Dalhouzie en Hilton Olivier.

Drieë is gedruk deur: Wikus van der Merwe, Hilton Olivier, Divan Immelman, Lo-An Marx.

Doelskoppe: Hilton Olivier (2), Jason Prinsloo (2).

Strafskoppe: Hilton Olivier, Jason Prinsloo (2).

Die Groen Drake. Foto: Verskaf
Hilton Olivier. Foto: Verskaf
Dominic Dalhouzie. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button